Afrikaans Nagana Cited by user Naudefj on 20 Sep 2015 Nagana is 'n siekte wat by gewerwelde diere voorkom. Die siekte word deur die nagana-bloedparasiet (bekend as tripanosome) veroorsaak, wat deur tsetsevlieë versprei word.