Afrikaans Raaf Cited by user Burgert Behr on 01 Mar 2018 Die raaf (Corvus corax) is ’n groot, swart sangvoël. Hulle word in die Noordelike Halfrond aangetref en is die lede van die familie Corvidae wat die wydste verspreid is.