Afrikaans Driehoeksterrestelsel Cited by user Burgert Behr on 16 Oct 2012 Die Driehoeksterrestelsel (ook bekend as onder meer Messier 33 en NGC 0598) is ’n sterrestelsel sowat 3 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Driehoek.