Afrikaans Molekuuldinamieksimulasie Cited by user Rooiratel on 10 Nov 2023 'n Molekuuldinamieksimulasie is 'n rekenkundige metode wat daartoe dien om te voorspel hoe dele van 'n molekuul, byvoorbeeld enkele atome, met verloop van tyd beweeg.