Afrikaans Tropiese huisgeitjie Cited by user Michaelphillipr on 19 Sep 2014 Die tropiese huisgeitjie (Hemidactylus mabouia) is 'n reptiel en is die volopste geitjie in die Laeveld.